Testimonials

Here are some testimonials from our clients:

What do our Guests Say?

{ We really enjoyed our stay at Paddabult and you have all been so helpful to us. Its a very beautiful location and we felt so comfortable there. We can't wait to come back again!
Nichola Human
{ Wil net vir jou se ons het baie, baie lekker by julle gebly. Dit is n stunning plek, lekker rustig, ons gaan beslis weer kom
Riaan Venter
{ To the Paddabult Staff We think of you all often and tell all our friends about the wonderful people who looked after us in South Africa and how spoiled we were. Our bodies are still trying to adjust back to Austalia's time. Thanks from us. We will never forget you.
Lorraine, Ray & Yasmin Jenkins
{ Ons het die voorreg gehad om op pad na die Kaap by Paddabult oor te slaap. Die enigste negatiewe aspek was dat ons net vir een aand bespreek het! As ons geweet het hoe oulik dit daar is sou ons sekerlik vir 'n week bespreek het. Die ligging is perfek om die area te verken terwyl jy daar oorslaap. Die Huisies is pragtig en voorsien in al jou behoeftes indien nie meer nie. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en het ons tydjie vreeslik geniet. Dis privaat en jy sien of hoor nie eers die bure nie. Die mooiste natuurskoon en sonsondergang met die berge en suurlemoenboord wat die prentjie afrond. Bitter baie dankie vir 'n baie oulike plekkie. Ons sien julle gou weer.
Henning
{ Baie dankie vir die ongelooflike tyd daar by julle. Ek het lanklaas soveel gasvryheid in 'n plek ontvang! George was GREAT en regtig baie opreg en net vrek nice. Al die staff, ROBERT en die ander girls daar was vreeslik aanganaam gewees...en ek het die 2 honde gelove! Dankie aan George en sy team wat ons 1ste nag as MAN&VROU so lekker romanties in die kamer gemaak het...ons het dit sooo waardeer. Jenni jy is 'n great gasvrou!!! Julle sal ons verseker weer sien.
Sylvia Nel
{ The welcoming people very friendly, the cottage was well equipped and beautiful. But the setting tops everything! It is just so nice to sit on the outstretched lawn, sipping wine while enjoying the surroundings. We will definitely go back there!
Tharin
{ Great place, great people, great nature, ... absolutely recommendable!
Luigi and Eszter
{ Nogmaals dankie! A great time was had by all - ek het net 'n klomp positiewe terugvoer gekry oor die venue, geriewe ens
ML Carstens
Paarl Boys High Class of '84
{ Have just spent 4 days at Paddabult and wished it had been longer. Fantastic property in a location with stunning views. Staff extremely helpful. Loads to do in the area and recommend Fairview Wine Farm for Wine and Cheese tasting. Would definitely recommend. many thanks for the warm welcome and stay.
Janet Gale
{ Baie dankie dat ek Donderdag middag by julle kon bad en aantrek - ek het myself so geniet om die eerste keer in 13 maande alleen te wees - hemels! Julle gasvryheid sal ek altyd onthou. Dankie!
Dorette Potgieter
1 2 3 4