‘n Groot en spesiale dankie aan Gideon en sy span wat ons wittebrood ongelooflik spesiaal gemaak het. Die gasvryheid is ongelooflik! Dis ‘n pragtige plek wat meer bied as waarvoor jy kan vra. Die omgewing is pragtig! Ek en Malherbe kom verseker terug!!!