Testimonials

Here are some testimonials from our clients:

What do our Guests Say?

{ Ons het die voorreg gehad om op pad na die Kaap by Paddabult oor te slaap. Die enigste negatiewe aspek was dat ons net vir een aand bespreek het! As ons geweet het hoe oulik dit daar is sou ons sekerlik vir 'n week bespreek het. Die ligging is perfek om die area te verken terwyl jy daar oorslaap. Die Huisies is pragtig en voorsien in al jou behoeftes indien nie meer nie. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en het ons tydjie vreeslik geniet. Dis privaat en jy sien of hoor nie eers die bure nie. Die mooiste natuurskoon en sonsondergang met die berge en suurlemoenboord wat die prentjie afrond. Bitter baie dankie vir 'n baie oulike plekkie. Ons sien julle gou weer.
Henning
{ Baie baie dankie vir die aangename tyd wat ons kon geniet By Paddabult. Dit was rustig en opwindend.
Williams Gesin en vriende
{ Baie dankie dat ek Donderdag middag by julle kon bad en aantrek - ek het myself so geniet om die eerste keer in 13 maande alleen te wees - hemels! Julle gasvryheid sal ek altyd onthou. Dankie!
Dorette Potgieter
{ Wil net se BAIE BAIE dankie vir die goeie diens en jou vriendelikheid! Ons waardeer dit en sal beslis jul verblyf aanbeveel en self ook weer daarvan gebruik maak.
Judy Booth
{ What a gem of a place with people to match. When I visited God's Window further North I didn't realise the window was to Paddabult. From wherever you come to visit S Africa make sure this place is on your list BUT, leave it to the end as ANYTHING after will be an anticlimax.
Graeme Collett
NSW Australia
{ Just a quick feedback on our stay at Paddabult. In Afrikaans there is one word for it “FANTASMAGORIES” Thank you very much it was excellent.
Peter Kock
{ Wil net vir jou se ons het baie, baie lekker by julle gebly. Dit is n stunning plek, lekker rustig, ons gaan beslis weer kom
Riaan Venter
{ Hi, thank you – yes everyone had a wonderful time and very impressed with the set-up, the service, everything. I’ll definitely recommend people to you.
Lorraine van As
Univ of Stellenbosch
{ Many thanks for our one night stay with you @ Paddabult last week - the cottages are clean, well appointed and superb value. We hope to visit SA for a 3rd time in 2016/17 and will keep you on our list
Willie
{ Also a great thank you for the most comfortable stay over at Paddabult. You were correct, Gideon is a lovely person and a great host.
Amanda and Greg
1 2 3 4