Testimonials
Here are some testimonials from our clients:
What do our Guests Say?
Wil maar net baie dankie sê vir die lekker bly. Ons is darem veilig by die huis, maar sou graag nog n rukkie wou bly. Nogmal dankie, dit was heerlik daar.
Wanda Venter
A short note to thank you for arranging our recent stay at Paddabult, We found the accommodation excellent and perfect for our needs.
Your administration was excellent and your helpfulness appreciated.
Mike
Baie baie dankie vir die aangename tyd wat ons kon geniet By Paddabult. Dit was rustig en opwindend.
Williams Gesin en vriende
Baie dankie dat ek Donderdag middag by julle kon bad en aantrek - ek het myself so geniet om die eerste keer in 13 maande alleen te wees - hemels! Julle gasvryheid sal ek altyd onthou. Dankie!
Dorette Potgieter