Baie dankie vir die ongelooflike tyd daar by julle. Ek het lanklaas soveel gasvryheid in ‘n plek ontvang! George was GREAT en regtig baie opreg en net vrek nice. Al die staff, ROBERT en die ander girls daar was vreeslik aanganaam gewees…en ek het die 2 honde gelove! Dankie aan George en sy team wat ons 1ste nag as MAN&VROU so lekker romanties in die kamer gemaak het…ons het dit sooo waardeer. Jenni jy is ‘n great gasvrou!!! Julle sal ons verseker weer sien.

What do our Guests Say?